Die Niks

die wereld het nou

groot geword

die wereld het

oud geword

koue rillings elke dag se storie

ons verloor,

ons verloor onself

oorlog, die dood, die geraas

die stilte,

die niks,

die grootword


© Niel De Waal Meiring